Shopping security
Die Padlopers se Groot Atletiekdag
Almal ken die storie - hasie en skilpad hou resies. Hasie is die vinnigste, so hy wen altyd... Of hoe?
Vandag is dit die groot Kransieland Atletiekdag, en die Padloper klas is vasberade - dié jaar wen hulle die Mooiste-Mooi Trofee! Maar o wee, o waai, die trofee is skielik skoonveld!
Kan die Padlopers die Mooiste-Mooi Trofee red en nog steeds betyds terug wees om die groot Atletiekdag te wen?
Sluit spesiale kuns en storielyn in met krediet aan die Padlopers klas (Gr RR) 2024
Boekformaat: A5 "booklet" met 350gsm laminate cover en 28 170gsm gloss binnebladsye
"Pre-order" tydperk:
Boekies word op bestelling gedruk. Dit was ongeveer twee weke neem vir bestellings om beskikbaar te wees.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 9 - Aug 14
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order