US$ 892500.00
Sold : Login>>
Shopping security
Die Dwergarende en die Verlore Aandlied
Saans wanneer die son in Kransieland agter die Krans gaan slaap, sing ál die diere die mooiste lied saam… Tot een aand, toe die son in tjoepie stilte ondergaan…
Die Dwergarendklas hou noodvergadering. So kan dit mos nie aangaan nie! Die maats begin soek, die maats roep, maar die Aandlied is net skoonveld.
Kan die Dwergarendklas die raaisel oplos voor Kransieland nog ’n aande in stilte gaan slaap?
Sluit spesiale kuns en storielyn in met krediet aan die Dwergarend klas (Gr 1) 2024
Boekformaat: A5 "booklet" met 350gsm laminate cover en 28 170gsm gloss binnebladsye
"Pre-order" tydperk:
Boekies word op bestelling gedruk. Dit was ongeveer twee weke neem vir bestellings om beskikbaar te wees.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 21 - Jul 26
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order
US$ 892500.00
Sold : Login>>