Shopping security
Ek sien gereeld hoe ouers, oupas, oumas, onderwysers en meer soek na Afrikaanse kinderstories. Nie net sommer enige stories nie, maar stories wat oorspronklik is en uniek is aan ons Suid Afrikaanse kultuur en landskap.
Voetspore in die Fynbos is só ʼn storie, maar dit is ook veel meer as dit. Dit is ʼn 3-in-1 boek, propvol feite en aktiwiteite en ʼn lekker-lees storie met kleurvolle illustrasies.
Die boek is geskryf in samewerking met die Cape Leopard Trust en Suid-Afrikaanse illustreerder, Judy Maré. Dit is ʼn 68-bladsye boek. Dit bestaan uit die storie van Leeto die luiperd se soeke na ʼn maat, ʼn 12 bladsy feite afdeling saamgestel deur die navorsers by die Cape Leopard Trust en ʼn heerlike 16-bladsye aktiwiteitsafdeling. Die boek is gemik op ouderdomme 6-12, maar word geniet deur alle ouderdomme. Dit is die perfekte tuisleesboek, klaskamer hulpbron en langvakansie besighou-boek.
‘n Engelse veergawe is ook beskikbaar. Lees meer hier "Footprints in the Fynbos"
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 9 - Aug 14
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order