Shopping security
Author: Ilse Salzwedel
Publisher: SA Penguin (2014)
ISBN-10: 0143539086
ISBN-13: 9780143539087
Condition: Very Good. Some wear to cover, edges and corners.
Binding: Softcover
Pages: 163
Dimensions: 23.2 x 15.1 x 1.2 cm
+++
by Ilse Salzwedel
+++
Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele moordverhoor daarna, het verreikende gevolge op vele terreine gehad.
Vir hierdie boek het Ilse Salzwedel deur 'n vloedgolf menings gesif om sin te maak van die Oscar-saak. 'n Fassinerende prentjie ontvou waarin sleutelaspekte ontleed word, soos die belang van forensiese besonderhede, die kundigheid van polisie- en regsbeamptes, die rol van die staat en die verdediging in die hof, die effek van mediadekking op die publiek se persepsies, en nog meer.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Sep 4 - Sep 9
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order