Shopping security
Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is 'n regte rabbedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette.
Dit is die veertigerjare en daar is 'n Wêreldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister.
Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. ’n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 6 - Aug 11
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order